Natasha Liu Bordizzo (gebore 25 Augustus 1994) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crouching Tiger, Hidden Dragon: Sword of Destiny (2016), Hotel Mumbai (2018), en Detective Chinatown 2 (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Crouching Tiger, Hidden Dragon: Sword of Destiny 2018: Hotel Mumbai 2018: Detective Chinatown 2 The Naked Wanderer Guns Akimbo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu