Samuel Bottomley (gebore 14 Junie 2001) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tyrannosaur (2011) en Private Peaceful (2012), en in die televisiereekse Rocket's Island (2012) en Ackley Bridge (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Tyrannosaur 2012: Private Peaceful
Televisiereekse 2012: Rocket's Island 2016: Jericho 2017: Ackley Bridge 2018: Kiss Me First
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001