Louis Hynes (gebore 9 Oktober 2001) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Barbarians Rising (2016), A Series of Unfortunate Events (2017) en The Great (2020).

Filmografie Televisiereekse 2016: Barbarians Rising 2017: A Series of Unfortunate Events 2020: The Great

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001