Langley Kirkwood (gebore 14 April 1973) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dredd (2012) en in die televisiereekse Banshee (2013), Black Sails (2014), en The Catch (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Murmur 2012: Dredd

Televisiereekse 2005: Hard Copy 2013: Banshee 2014: Black Sails 2016: The Catch

Televisierolprente 2011: Atlantis: End of a World, Birth of a Legend

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Mense van Suid-Afrika van Engelse afkoms