Sam Taylor Buck (gebore 2004) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Death and Life of John F. Donovan (2018) en in die televisiereeks Medici: The Magnificent (2018).
Filmografie Rolprente 2018: The Death and Life of John F. Donovan
Televisiereekse 2018: Medici: The Magnificent 2019: Good Omens
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu