Charley Palmer Rothwell (gebore 9 Februarie 1992) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Legend (2015), iBoy (2017), Dunkirk (2017), en Darkest Hour (2017).

Filmografie Rolprente 2014: The Guvnors 2015: Legend 2017: iBoy 2017: Dunkirk 2017: Darkest Hour The Original Action Hero Looted

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu