Matthew Leitch (gebore 19 Maart 1975) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Dark Knight (2008) en in die televisiereekse Renford Rejects (1998) en Strike Back (2010).

Filmografie Rolprente 2002: AKA 2008: The Dark Knight 2009: Sabor tropical 2018: Country of Hotels

Televisiereekse 1998: Renford Rejects 2003: Star 2010: Strike Back

Video's 2009: Warburtons Take Off

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense