Freddy Carter (gebore 27 Januarie 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wonder Woman (2017) en Heretiks (2018), en in die televisiereeks Free Rein (2017).

Filmografie Rolprente 2017: Wonder Woman 2018: Heretiks

Televisiereekse 2017: Free Rein

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu