Mark Fleischmann (gebore 1972) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Wolfblood (2012), Stan Lee's Lucky Man (2016), en Dark Heart (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Time Will Tell Doctors The Princess Switch

Televisiereekse 2012: Wolfblood 2016: Stan Lee's Lucky Man 2016: Dark Heart 2016: Wolfblood Secrets

Televisierolprente 2017: Enterprice

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu