Billy Barratt (gebore 16 Junie 2007) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To Dream (2016) en Blinded by the Light (2019), en in die televisiereeks Mr Selfridge (2013).
Filmografie Rolprente 2016: To Dream 2019: Blinded by the Light
Televisiereekse 2013: Mr Selfridge
Televisierolprente 2017: Sharknado 5: Global Swarming
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense