Jemma Powell (gebore 25 Julie 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hole (2001), Alice in Wonderland (2010), en Closed Circuit (2013), en in die televisiereeks Footballers Wive$: Overtime (2005).

Filmografie Rolprente 2001: The Hole 2010: Alice in Wonderland 2010: The Symmetry of Love 2013: Closed Circuit

Televisiereekse 2005: Footballers Wive$: Overtime

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980