Imogen Waterhouse (gebore 9 Junie 1994) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nocturnal Animals (2016) en Braid (2018), en in die televisiereekse Stan Lee's Lucky Man (2016) en The Outpost (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Nocturnal Animals 2018: Braid

Televisiereekse 2016: Stan Lee's Lucky Man 2018: The Outpost

Video's 2014: Two Bottle Jump: Heavens

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu