Dido Miles is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent First Knight (1995) en in die televisiereekse Silent Witness (1996) en Doctors (2000).
Filmografie Rolprente 1995: First Knight 2008: Mum & Dad
Televisiereekse 1996: Silent Witness 2000: Doctors 2001: The Residents 2001: Oscar Charlie
Video's 2004: Denial
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu