duimnael|Olimpiese Spele 1964 Sir Peter George Snell (* 17 Desember 1938 in Ōpunake, Noordeiland; † 12 Desember 2019 in Dallas, Texas) was 'n Nieu-Seelandse middelafstandatleet. Hy het drie Olimpiese goue medaljes verower en word in 1964 die enigste atleet sedert 1920 om goud in die 800 en 1 500 meterwedlope te wen.Peter Snell wins second gold in Tokyo, NZ Ministry for Culture and Heritage, 18-Aug-2015 Hy het ook vyf wêreldrekords opgestel.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nieu-Seelandse sportlui Kategorie:Atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2019