Humberto de Alencar Castelo Branco (Portugees: [ũˈbɛʁtu dʒi alẽˈkaʁ kasˈtɛlu ˈbɾɐ̃ku]; 20 September 1897 – 18 Julie 1967) was 'n Brasiliaanse militêre leier en politikus. Hy was die eerste president van die Brasiliaanse militêre diktatuur ná die militêre staatsgreep in 1964.

Castelo Branco is in Julie 1967, kort na die einde van sy presidentskap, in 'n vliegongeluk dood.

Eksterne skakels

Kategorie:Presidente van Brasilië Kategorie:Diktators Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1967