Izabella Alvarez (gebore 1 Maart 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Magic Camp en in die televisiereekse Shameless (2011), Westworld (2016), en Splitting Up Together (2018).
Filmografie Rolprente Magic Camp Collisions
Televisiereekse 2011: Shameless 2016: Westworld 2018: Splitting Up Together
Televisierolprente 2017: Raised by Wolves 'Truth Be Told' a Stanislavki/Meisner Acting Collective Aka Creative Therapy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense