Luna Blaise (gebore 1 Oktober 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Vicious Circle (2009) en Memoria (2015), en in die televisiereeks Fresh Off the Boat (2015).
Filmografie Rolprente 2009: Vicious Circle 2015: Memoria 2018: Concrete Kids
Televisiereekse 2012: E.W.C. - Express Written Consent 2015: Fresh Off the Boat 2018: Manifest
Televisierolprente 2013: The Breakdown
Video's 2016: Jacob Sartorius: Sweatshirt
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 2000's