Katrina Holden Bronson (gebore 8 April 1968) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Uncanny (1977), Death Wish 4: The Crackdown (1987), Spanish Fly (2003), en Daltry Calhoun (2005).
Filmografie Rolprente 1977: The Uncanny 1987: Death Wish 4: The Crackdown 1999: Winding Roads 2003: Spanish Fly 2005: Daltry Calhoun
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu