Julia Butters (gebore 15 April 2009) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 13 Hours (2016) en in die televisiereekse Criminal Minds (2005), Transparent (2014), en American Housewife (2016).
Filmografie Rolprente 2016: 13 Hours 2019: Once Upon a Time in Hollywood
Televisiereekse 2005: Criminal Minds 2014: Transparent 2016: American Housewife
Televisierolprente 2016: Pals
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu