Carole Cook (14 Januarie 1924-11 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Gauntlet (1977), Sixteen Candles (1984), en Home on the Range (2004), en in die televisiereeks Knight Rider (1982).
Filmografie Rolprente 1964: The Incredible Mr. Limpet 1977: The Gauntlet 1984: Sixteen Candles 2004: Home on the Range 2017: A Very Sordid Wedding
Televisiereekse 1982: Knight Rider 2015: Break a Hip
Televisierolprente 1977: In the Glitter Palace 1979: Rendezvous Hotel 1982: The Making of 'Summer Lovers''' 1993: Gloria Vane Video's 2010: Let's Talk to Carole 2011: Jon Finch: The Ultimate Impresario''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023