Beth Dover (gebore 29 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ten (2007) en Life Partners (2014), en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en Another Period (2013).
Filmografie Rolprente 2007: The Ten 2014: Life Partners
Televisiereekse 2005: Cut to the Chase 2006: Home Purchasing Club 2009: Outnumbered 2009: Hot Sluts 2011: Unleashed 2012: Burning Love 2013: Orange Is the New Black 2013: Another Period 2013: Newsreaders 2013: Pet Intervention Zombie Doll
Televisierolprente 2018: Oversharing
Video's 2008: Little Richies Fish Emporium
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu