Gretchen Egolf (gebore 9 September 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Quiz Show (1994) en The Talented Mr. Ripley (1999), en in die televisiereekse Martial Law (1998) en Roswell (1999).

Filmografie Rolprente 1994: Quiz Show 1999: The Talented Mr. Ripley 2001: Nicolas 2018: Kill Ben Lyk

Televisiereekse 1998: Martial Law 1999: Roswell 2007: Journeyman

Televisierolprente 2002: Corsairs 2002: Gleason 2008: The Two Mr. Kissels

Video's 2013: Flashing Backwards 2013: The Back Nine

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's