Laurel Griggs (28 Junie 2006 – 5 November 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Café Society (2016) en 20 Minutes of Action (2016), en in die televisiereeks Louie (2010).

Sy het op die ouderdom van 13 aan 'n erge asma-aanval in 'n New Yorkse hospitaal gesterf.

Filmografie Rolprente 2016: Café Society 2016: 20 Minutes of Action

Televisiereekse 2010: Louie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2006 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu