Mitra Jouhari (gebore 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Big Sick (2017) en in die televisiereekse The President Show (2017), Friends from College (2017), en Three Busy Debras.
Filmografie Rolprente 2017: The Big Sick
Televisiereekse 2017: The President Show 2017: Friends from College Three Busy Debras
Televisierolprente 2016: The Meme Team
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993