Conor Leslie (gebore 10 April 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Man in the High Castle (2015), Other Space (2015), en Shots Fired (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Campus Code 2015: Dirty Beautiful Cicada 3301

Televisiereekse 2015: The Man in the High Castle 2015: Other Space 2017: Shots Fired

Televisierolprente 2018: Shrimp

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu