Nazanin Mandi (gebore 11 September 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Rockstar Academy (2011), WMB 3D: World's Most Beautiful (2011), en The Platinum Life (2017).

Filmografie Televisiereekse 2011: Rockstar Academy 2011: WMB 3D: World's Most Beautiful 2012: The Making of SlickforceGirl 2017: The Platinum Life 2017: How to Make a Reality Star

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986