DeQuina Moore is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Camp (2003), Rachel Getting Married (2008), Ghost Town (2008), en Joyful Noise (2012).
Filmografie Rolprente 2003: Camp 2008: Rachel Getting Married 2008: Ghost Town 2012: Joyful Noise
Video's 2004: All Falls Down
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu