Stephanie Niznik (20 Mei 1967 – 23 Junie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dear God (1996) en Star Trek: Insurrection (1998), en in die televisiereekse Everwood (2002) en NCIS (2003).

Filmografie Rolprente 1996: Dear God 1998: Star Trek: Insurrection 2001: Spiders II: Breeding Ground 2009: The Twenty

Televisiereekse 1995: Vanishing Son 2002: Everwood 2003: NCIS 2007: Life Is Wild

Televisierolprente 1997: The Guardian 1998: Inferno 2001: Epoch

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu