Ava Michelle (gebore 10 April 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse TinaQ's Celebrity Interviews (2010) en Dance Moms (2011).

Filmografie Televisiereekse 2010: TinaQ's Celebrity Interviews 2011: Dance Moms

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002