Lia McHugh (gebore 18 November 2007) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Totem (2017), Hot Summer Nights (2017), en Along Came the Devil (2018), en in die televisiereeks American Woman (2018).

Filmografie Rolprente 2017: Totem 2017: Hot Summer Nights 2018: Along Came the Devil

Televisiereekse 2018: American Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2005