Emma Lockhart (gebore 15 Desember 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Special Ed (2005), Batman Begins (2005), en The Seeker: The Dark Is Rising (2007).

Filmografie Rolprente 2005: Special Ed 2005: Batman Begins 2007: The Seeker: The Dark Is Rising

Televisierolprente 2009: Ace Ventura: Pet Detective Jr.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense