Jessica Leccia (gebore 8 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Million Happy Nows (2017) en in die televisiereekse Guiding Light (1952), One Life to Live (1968), en Rescue Me (2004).

Filmografie Rolprente 2017: A Million Happy Nows

Televisiereekse 1952: Guiding Light 1968: One Life to Live 2004: Rescue Me 2009: Venice the Series

Televisierolprente 2008: The Thanksgiving Day Parade on CBS

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu