Annalee Jefferies (gebore 14 Mei 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Monsters (2010) en in die televisiereeks Charlie's Angels (1976).

Filmografie Rolprente 2010: Monsters 2012: The Girl 2014: The Sideways Light

Televisiereekse 1976: Charlie's Angels

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu