Grace Fulton (gebore 17 Julie 1996) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Badland (2007) en Annabelle: Creation (2017), en in die televisiereeks Revenge (2011).
Filmografie Rolprente 2007: Badland 2017: Annabelle: Creation 2017: Painted Horses 2018: Vampire Dad
Televisiereekse 2011: Revenge
Televisierolprente 2002: Home of the Brave
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1990's