Priah Ferguson (gebore 1 Oktober 2006) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mercy Street (2016), Stranger Things (2016), Atlanta (2016), en Daytime Divas (2017).

Filmografie Televisiereekse 2016: Mercy Street 2016: Stranger Things 2016: Atlanta 2016: Cream X Coffee 2016: BB Brown & Friends 2017: Daytime Divas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense