Ebony Obsidian (gebore 16 April 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent If Beale Street Could Talk (2018) en in die televisiereeks Master of None (2015).
Filmografie Rolprente 2017: My Brothers Keeper 2018: If Beale Street Could Talk The Last Train Home
Televisiereekse 2015: Master of None
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense