Ann Crumb (25 Mei 1950 – 31 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order (1990) en Law & Order: Criminal Intent (2001).
Filmografie Televisiereekse 1990: Law & Order 2001: Law & Order: Criminal Intent
Televisierolprente 1993: Aspects of Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu