Alexa Demie (gebore 11 Desember 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brigsby Bear (2017) en Mid90s (2018).
Filmografie Rolprente 2017: Brigsby Bear 2018: Mid90s Waves
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1990's