Darby Camp (gebore 14 Julie 2007) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Benji (2018) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), The Leftovers (2014), en Big Little Lies (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Benji 2018: Calm Before
Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2014: The Leftovers 2017: Big Little Lies
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2007 Kategorie:Lewende mense