G. K. Bowes (gebore 12 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Monte Carlo (2011) en Alpha and Omega 4: The Legend of the Saw Toothed Cave (2014).
Filmografie Rolprente 2009: Happily N'Ever After 2 2011: Monte Carlo 2012: Berserk: The Golden Age Arc II - The Battle for Doldrey 2014: Alpha and Omega 4: The Legend of the Saw Toothed Cave 2017: Throne of Elves
Televisiereekse 2009: Special Agent Oso 2018: Aggretsuko
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu