Maggie Baird (gebore 30 Maart 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Life Inside Out (2013).

Filmografie Rolprente 2013: Life Inside Out

Televisiereekse 1999: Crashbox

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu