Celia Au (gebore 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Detachment (2011), Revenge of the Green Dragons (2014), en People Places Things (2015), en in die televisiereeks Iron Fist (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Detachment 2012: Bad Tara 2013: The Unity of All Things 2014: Revenge of the Green Dragons 2015: People Places Things 2018: Snakehead 2018: Made in Chinatown 2018: In a New York Minute
Televisiereekse 2017: Iron Fist 2019: Wu Assassins
Televisierolprente High School Noir
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense