Die Embraer EMB 314 Super Tucano, ook bekend as die ALX of A-29, is 'n Brasiliaanse turboskroefaangedrewe ligte aanvalsvliegtuig ontwerp en gebou deur Embraer as 'n ontwikkeling van die Embraer EMB 312 Tucano. Die EMB 314 Super Tucano kan 'n verskeidenheid wapens dra, insluitend geleide wapens en is ontwikkel as 'n laekostestelsel wat in 'n laerisiko-area werk.

Nadat vervaardiging in Brasilië begin is, het Embraer ook 'n produksielyn in Amerika saam met Sierra Nevada Corporation gebou vir die Tucano se buitelandse kliënte.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Militêre vliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie