ID mag verwys na:

identifikasie (algemene taalafkorting) identiteitsdokument (I.D. or ID) Idaho (staatskode ID of afkorting Id.) Ego, Superego en Id, die sielkundige konsep ook die ingeboude drange, vanuit psigoanalise Indonesië (ISO 3166-1 alpha-2 landskode, ID) Indonesiese taal (ISO 639 alpha-2, id) die standaard Latynse afkorting idem: vergelyk ibid