duimnael|400px|Soewereine lande in 2015

Die artikel lys die lande van die wêreld.

Oorsig Daar is 193 lande wat algemene internasionale erkenning geniet: 192 is in die Verenigde Nasies. 1 is die Vatikaanstad. Tien lande wat nie ten volle internasionaal erken word nie: Kosovo word deur Serwië opgeëis en deur 102 lande erken. Republiek China is sedert 1971 nie 'n VN-lid nie, maar word deur 17 lande erken. Staat Palestina word deur Israel beheer en deur 137 lande erken. Wes-Sahara word deur Marokko beheer en deur 44 lande erken. Turkse Republiek van Noord-Siprus word net deur Turkye erken. Vyf nasies wat nie deur enige ander land erken word nie: Abchasië (Georgië) Suid-Ossetië (Georgië) Republiek Artsach (Azerbeidjan) Somaliland (Somalië) Transnistrië (Moldowa) 52 afhanklike lande. Ses lande wat spesiale administratiewe gebiede is: Åland binne-in Finland. Faroëreilande en Groenland binne-in die Koninkryk van Denemarke. Macau en Hongkong binne-in die Volksrepubliek China. Svalbard binne-in Noorweë.

Sleutel (Vetdruk) – 'n Onafhanklike land. - Afhanklike land / land wat deur 'n ander land geregeer word. (Vetdruk en skuinsdruk) – 'n land wat nie ten volle erken word as onafhanklik nie.

Lys van lande A – Republiek Abchasië (deel van Georgië) – Islamitiese Republiek Afganistan – Soewereine gebiede van Akrotiri en Dhekelië (Oorsese gebied van die VK) – Ålandeilande (Selfregerende provinsie van Finland) – Republiek Albanië – Demokratiese Volksrepubliek Algerië – Maagde-eilande van die Verenigde State (Eilandgebied van die VSA) – Gebied van Amerikaanse Samoa (Eilandgebied van die VSA) – Vorstedom Andorra – Republiek Angola (Oorsese gebied van die VK)

– eis die hele Wes-SaharaDie Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi word tans deur 45 VN-lidlande erken. Dit is nooit tot die VN toegelaat nie, maar wel tot die Organisasie vir Afrika-eenheid en later die Afrika-unie. – Argentynse Republiek – Republiek Armenië (nie erken deur Pakistan nie.) (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande) (Afhanklik van die Britse oorsese gebied St. Helena) (oorsese gebied van Portugal) – Gemenebes Australië – Republiek Azerbeidjan

B – Gemenebes die Bahamas – Koninkryk Bahrein – Volksrepubliek Bangladesj – Republiek Barbados – Koninkryk België – Belize – Republiek Benin - (Oorsese gebied van die VK) – Koninkryk Bhoetan Sien Mianmar vir Birma – Republiek Bolivië

– Republiek Botswana (Besondere munisipaliteit in Nederland) – Federale Republiek Brasilië – (Oorsese grondgebied van die VK) – (Oorsese grondgebied van die VK) – Negara Broenei Daroessalam – Republiek Bulgarye – Republiek Burkina Faso – Republiek Burundi

C – Republiek Chili Clipperton (Franse onbewoonde gebied) – Outonome Gemeenskap van Ceuta (Spaanse outonome stad) – Republiek Colombia – Comore-eilande – (Geassosieerde staat van Nieu-Seeland) – Republiek Costa Rica (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande)

D – Koninkryk Denemarke Sien Akrotiri en Dhekelië vir Dhekelië – Republiek Djiboeti – Gemenebes Dominica

– Federale Republiek van Duitsland

E – Republiek Ecuador – Arabiese Republiek Egipte (Afhanklike gebied van die VK) – Republiek Ekwatoriaal-Guinee – Republiek El Salvador – Staat Eritrea – Republiek Estland – Koninkryk eSwatini – Federale Demokratiese Republiek Ethiopië

F (Oorsese gebied van die VK)Die Falklandeilande word ook deur Argentinië as Islas Malvinas as deel van hul grondgebied beskou. (Selfregerende land in die Koninkryk Denemarke) – Republiek die Fidji-eilande – Republiek die Filippyne – Republiek Finland – Franse Republiek – (Franse oorsese département) – (Franse oorsese kollektiwiteit) (Franse onbewoonde gebied)

G – Gaboenese Republiek – Galmudug Staat van Somalië – Republiek Gambië Sien ook Abchasië en Suid-Ossetië. – Republiek Ghana – (Oorsese gebied van die VK) – Hellenistiese Republiek – (Selfregerende land in die Koninkryk van Denemarke)

(Franse oorsese département) – Grondgebied van Guam (VSA-georganiseerde grondgebied) – Republiek Guatemala – Bailiwick van Guernsey (Afhanklike grondgebied van die VK)Die Bailiwick van Guernsey sluit die selfregerende afhanklike state Alderney, Herm en Sark in. – Republiek Guinee – Republiek Guinee-Bissau – Koöperatiewe Republiek Guyana

H – Republiek Haïti – Republiek Honduras – Republiek Hongarye – Spesiale Administratiewe Gebied Hongkong van die Volksrepubliek China (Gebied met spesiale onafhanklikheid)Hongkong is a spesiale administratiewe gebied van die Volksrepubliek van China. Dit is ook diplomaties bekend as Hongkong, China.

I – Republiek IerlandDaar word gereeld na Ierland verwys as die Republiek van Ierland as die amptelike "beskrywing" van die staat on dit te kan onderskei van die eiland Ierland as 'n geheel. – Republiek Indië – Republiek Indonesië – Islamitiese Republiek Iran – Republiek Irak – Staat Israel (word nie deur 32 VN Lede erken nie.) – Italiaanse Republiek – Republiek Ivoorkus

J

Jan Mayen – (Grondgebied van Noorweë)Jan Mayen is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms.

– Republiek Jemen – Bailiwick van Jersey (Afhanklike grondgebied van die VK) – Hasjimitiese Koninkryk Jordanië

K – (Oorsese grondgebied van die VK) – Republiek Kaap Verde – Koninkryk Kambodja – Republiek Kameroen

– Outonome Gemeenskap van die Kanariese Eilande (Spaanse outonome gemeenskap) – Republiek Kasakstan – Staat Katar – Republiek Kenia – Gebied van die Kerseiland (Australiese oorsese grondgebied) – Kirgisiese RepubliekKirgisië staan ook bekend as Kirgistan. – Republiek Kiribati – Staat Koeweit – Grondgebied van Kokoseilande (Australiese oorsese grondgebied) Die Demokratiese Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Kinsjasa genoem om dit te onderskei van die Republiek van die Kongo. Sy amptelike naam van 1971 tot 1997 was Zaïre. Die Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Brazzaville genoem om dit te onderskei van die Demokratiese Republiek van die Kongo. – Demokratiese Volksrepubliek van KoreaDie Demokratiese Volksrepubliek Korea is in die volksmond bekend as Noord-Korea. (Word geëis deur Suid-Korea) – Republiek van KoreaDie Republiek Korea is in die volksmond bekend as Suid-Korea. (Word geëis deur Noord-Korea) – Republiek Kroasië – Republiek Kuba

L – Demokratiese Volksrepubliek Laos – Koninkryk Lesotho – Republiek Letland – Republiek Libanon – Republiek Liberië – Libië – Prinsdom Liechtenstein – Republiek Litaue – Groothertogdom Luxemburg

M – Spesiale Administratiewe Gebied Macau van die Volksrepubliek van China (Gebied met spesiale sowereiniteit) – Republiek Madagaskar – Outonome Region Madeira (Portugese outonome gebied) – Republiek Malawi – Federasie Maleisië – Republiek Maledive – Republiek Mali – Republiek Malta – Koninkryk MarokkoSien ook Wes-Sahara. – Republiek die Marshalleilande (Franse oorsese département) – Islamitiese Republiek Mauritanië – Republiek Mauritius – Departementele Kollektiwiteit Mayotte (Franse oorsese département) – Verenigde Meksikaanse State – Outonome Gemeenskap van Melilla (Spaanse outonome stad) – Unie Mianmar – Federale Staat Mikronesië – Republiek MoldowaSien ook Transnistrië. – Prinsdom Monaco – Mongoolse Staat – Republiek Montenegro (Oorsese grondgebied van die VK) – Republiek Mosambiek

N – Republiek Namibië – Republiek Nauru Navassa (Klein afgeleë eiland van die VSA) – Federale Demokratiese Republiek Nepal – Koninkryk die NederlandeNederland verwys wettiglik na die Europese deel van die Koninkryk van die Nederlande, terwyl laasgenoemde bestaan uit Nederland en drie oorsese gebiede, Aruba, Curaçao en Sint Maarten. – Grondgebied van Nieu-Kaledonië en Afhanklike Gebiede (Franse gebied met 'n spesiale statuut')

– Republiek Nicaragua – Republiek Niger – Federale Republiek Nigerië – (Deelstaat van Nieu-Seeland) – Grondgebied Norfolk-eiland (Australiese oorsese grondgebied) – Turkse Republiek Noord-Siprus (word net deur Turkye erken) – Republiek Noord-Masedonië – Gemenebes die Noord-Mariana-eilande (VSA-gemenebes) Sien Noord-Korea vir Noord-Korea – Koninkryk Noorweë

O

– Republiek Oesbekistan – Sultanaat Oman – Republiek Oostenryk – Demokratiese Republiek Timor-Leste

P (grondgebied van Chili) – Islamitiese Republiek Pakistan – Republiek Palau – Palestynse Grondgebiede (Word erken deur 137 VN lede, maar word gedeeltelik deur Israel beheer) – Republiek Panama – Onafhanklike Staat Papoea-Nieu-Guinee – Republiek Paraguay – Republiek Peru – Pitcairn-, Henderson-, Ducie- en Oeno-eiland (oorsese grondgebied van die VK) – Republiek Pole – Portugese Republiek – Gemenebes Puerto Rico (VSA-gemenebes) – Puntland Staat van Somalië

Q

R – Republiek Artsach Algemeen bekend as Taiwan. (Word geëis deur die Volksrepubliek China) (Franse oorsese département)

– Russiese Federasie – Republiek Rwanda

S (Besondere munisipaliteit in Nederland) – Onafhanklike Staat Samoa – Republiek San Marino – Demokratiese Republiek São Tomé en Principe – Koninkryk Saoedi-Arabië – Republiek Senegal Die Sentraal-Afrikaanse Republiek word dikwels ook net Sentraal-Afrika genoem. – Republiek Serwië – Republiek Seychelle – Republiek Sierra Leone – Republiek Singapoer – Kollektiwiteit Sint Bartholomeus (Franse oorsese kollektiwiteit) (Besondere munisipaliteit in Nederland) – (Oorsese grondgebied van die VK) – Federasie Sint Kitts en Nevis

– (Selfregerende land in die Koninkryk van die Nederlande) – Kollektiwiteit Sint Martin (Franse oorsese kollektiwiteit) – Territoriale Kollektiwiteit Sint Pierre en Miquelon (Franse oorsese kollektiwiteit)

– Republiek SiprusSien ook Turkse Republiek van Noord-Siprus. (Word nie deur Turkye erken nie.) – Arabiese Republiek Sirië – Slowaakse Republiek – Republiek Slowenië – Republiek (die) Soedan

Sien ook Somaliland. – Republiek Somaliland – Koninkryk Spanje – Demokraties-Sosialistiese Republiek Sri Lanka – Republiek van Suid-Afrika – (Oorsese grondgebied van die VK) Sien Korea, Suid vir Suid-Korea – Republiek Suid-Ossetië – Republiek Suid-Soedan – Republiek Suriname – (Grondgebied van Noorweë)Svalbard is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms. – Koninkryk Swede – Switserse Konfederasie

T – Republiek Tajikistan – Verenigde Republiek Tanzanië – Koninkryk Thailand Sien Oos-Timor vir Timor-Leste – Republiek Togo – (Oorsese grondgebied van Nieu-Seeland) – Koninkryk Tonga – Moldawiese Republiek Transnistrië – Republiek Trinidad en Tobago – (Afhanklike gebied van die VK-grondgebied Sint Helena) – Republiek Tsjad – Tsjeggiese Republiek – Republiek Tunisië – Republiek Turkye – (Oorsese grondgebied van die VK) U – Republiek Uganda – Oosterse Republiek Uruguay

V – Republiek Vanuatu – Staat die Vatikaanstad – Boliviaanse Republiek Venezuela – Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland – Sosialistiese Republiek Viëtnam Algemeen bekend as China. (Word geëis deur die Republiek China)

W – Grondgebied van die Wallis- en Futuna-eilande (Franse oorsese kollektiwiteit) Sien Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi vir Wes-Sahara – Republiek Wit-RuslandBelarus was as sosialistiese Sowjet-republiek bekend as Wit-Rusland of Belo-Rusland, maar het na sy onafhanklikwording die naam Belarus aangeneem.

Y – Republiek Ysland

Z – Republiek Zambië ' – Republiek Zimbabwe

Sien ook Lys van hoofstede Lys van afhanklike gebiede Lys van omstrede gebiede

Notas

Lys van lande per kontinent