Die 27ste Cannes-rolprentfees is van 9-24 Mei 1974 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Conversation deur Francis Ford Coppola.

Die fees is geopen met Amarcord deur Federico Fellini en afgesluit met S*P*Y*S deur Irvin Kershner. Die Franse rolprentmaker en skrywer René Clair was die president van die jurie.

Pryse duimnael|140px|Francis Ford Coppola, wenner van die Palme d'Or. duimnael|140px|Jack Nicholson, beste akteur. Van die mense en prente wat in 1974 pryse ontvang het, is:

Palme d'Or: The Conversation deur Francis Ford Coppola Spesiale jurieprys: Arabian Nights (Il fiore delle Mille e una notte) deur Pier Paolo Pasolini Beste draaiboek: Hal Barwood, Matthew Robbins en Steven Spielberg vir The Sugarland Express Beste akteur: Jack Nicholson vir The Last Detail en Charles Boyer vir Stavisky Beste aktrise: Marie-José Nat vir Violins at the Ball (Les violons du bal)

Kortprente Palme d'Or: Ostrov deur Fyodor Khitruk Jurieprys: Hunger deur Peter Foldes

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees