duimnael|Vespasiano I Gonzaga Vespasiano I Gonzaga (6 Desember 1531 – 26 Februarie 1591) was 'n Italiaanse adellike (as lid van 'n tak van die Gonzaga-familie te Mantua), diplomaat, skrywer, argitek, militêre ingenieur en condottiero. Hy word onthou as 'n beskermheer van kunste en as stigter van Sabbioneta, 'n nedersetting in Lombardye wat volgens die Renaissance-beginsels ten opsigte van die «ideale stad» ontwerp.
Sy suksesvolle loopbaan word oorskadu deur tragiese gebeure in sy privaat lewe. Al sy drie vroue is gedurende sy leeftyd oorlede, net soos sy enigste seun. Hy was blykbaar by die dood van twee van sy eggenote asook dié van sy tienerseun betrokke.InLibertà.it: Vespasiano Gonzaga. Un uomo e la Morte. Besoek op 5 September 2019
Verwysings
Eksterne skakels Biografie Musei Sabbioneta / Polo Museale Vespasiano Gonzaga: Vespasiano I Gonzaga Colonna - Un personaggio Treccani / La Cultura Italiana - Dizionari Biografico degli Italiani: Gonzaga, Vespasiano Wall Street Journal International, 5 Februarie 2014: Vespasiano Gonzaga, uomo d'arme e umanista
Sabbioneta Centro Guide Mantova: Sabbioneta Turismo Sabbioneta: Città di Sabbioneta, patrimonio Unesco
Kategorie:Italiaanse argitekte Kategorie:Italiaanse militariste Kategorie:Italiaanse skrywers Kategorie:Diplomate Kategorie:Ingenieurs Kategorie:Geboortes in 1531 Kategorie:Sterftes in 1591