Jolyon Coy (gebore 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Deep Blue Sea (2011) en Beauty and the Beast (2017), en in die televisiereeks The Hollow Crown (2012).

Filmografie Rolprente 2009: National Theatre Live: All's Well That Ends Well 2011: The Deep Blue Sea 2017: Beauty and the Beast

Televisiereekse 2012: The Hollow Crown

Televisierolprente 2013: The Whale

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu