Crispin Bonham-Carter (gebore 23 September 1969) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Casino Royale (2006) en in die televisiereeks Relic Hunter (1999).
Filmografie Rolprente 2006: Casino Royale
Televisiereekse 1994: Honey for Tea 1995: Game-On 1999: Relic Hunter 1999: Coronation Street: After Hours 2006: Victoria Cross Heroes
Televisierolprente 1995: Full Throttle 1998: The Gift 1998: An Englishman in New York 2003: Peter in Paradise 2003: Wilde Stories: The Nightingale and the Rose 2005: The Walk 2006: Suez: A Very British Crisis 2006: Pride and Prejudice: Lasting Impressions
Video's 2002: Westlife: Unbreakable - The Greatest Hits, Volume 1
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu