Jeremy Brudenell (gebore 2 April 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The House of Eliott (1991) en Highlander (1992).

Filmografie Televisiereekse 1991: The House of Eliott 1992: Highlander 1997: The Enid Blyton Secret Series

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu